This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Oros vir die siel - Susan Coetzer
Sold

Oros vir die siel - Susan Coetzer

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT3104
Bob Shop ID
247553411

 Oros vir die siel - Susan Coetzer - Carpediem - 2007 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.

Susan Coetzer is lankal bekend as skilder, aktrise van formaat én as tydskrifjoernalis. Nou het sy boonop ’n roman geskryf. Oros vir die siel het onlangs verskyn as deel van Carpe Diem se fiksie met ’n boodskap-reeks. Geestelike fiksie, dus. Maar Coetzer het meer as vroomheid op haar agenda. Kyle van Aswegen, die heldin in Oros, het ’n vonkel in die oog en ’n sak vol bagasie oor haar skouer. Sy het twee tieners wat haar soms die aapstuipe gee. Te danke aan haar hardwerkende maar swyende tandartsman is daar geen tekort aan geld of materiële besittings nie. Haar beste vriendin is ’n predikantsvrou; saam woon die twee teepartytjies by en koop winkelsentrums leeg. Sy sou ’n pilaar in die gemeenskap kon wees, dié Kyle, maar sy het ’n lang pad om te loop voor sy haarself ’n aanwins sal kan noem. Oros vir die siel skop af waar Kyle haar haarkapper, Moira, besoek om haar hare te laat opkikker. “Om met my haarkapper te gesels, voel presies dieselfde as om ’n paar gin en tonics weg te slaan,” erken Kyle. Ironies, want dis juis Moira wat Kyle weg van die gin en tonics en reguit kerk toe moet lei. Maar reeds voor sy by die kerk uitkom, moet Kyle die gate in haar lewe begin toemaak, gate wat vroeg reeds in haar bestaan geruk is. Daar was haar afwesige pa, haar dranksugtige ma, die deernislose tannie Marie met die “beehive”en die bronstige oom Tobias. En later: ’n egskeiding, drank, dwelms, seks, geld – Coetzer het doodseker gemaak daar is genoeg “spoke” waarvan haar hoofkarakter bevry moet word. Geen wonder die selfportret op die boek se omslag is dié van ’n vrou wat lyk of sy iets slegs geruik het nie: die bos rose wat sy vashou, is misleidend. Oros vir die siel is méér as ’n voorspelbare bekeringsroman.  

Customer ratings: 1 ratings

Thanks
14 Nov 2016