This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Oros vir die siel Oros vir die siel
Oros vir die siel Oros vir die siel
Sold

Oros vir die siel

Secondhand 2 were available
Indicative market price: R40.00
R40.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
50887150
Bob Shop ID
584867713

Skrywer: Susan Coetzer

Formaat: Medium Sagteband

Toestand: Baie Goed

 

Op die ouderdom van twee-en-veertig het Kyle van Aswegen oenskynlik alles: n skatryk man, twee normale tienerkinders, n weelderige huis en moody copper highlights in haar hare. Maar die man praat feitlik niks, die kinders toon aweregse neigings, die huis raak al hoe meer soos n tronk en die highlights voel net moody. Vir meer as dertig jaar probeer Kyle om die gat in haar binneste vol te maak. Die gat wat oopgeruk is toe sy haar ma met onsiende oe langs die geel linoleumtafel aangetref het. So lank al probeer sy die Oros vir die siel vind wat haar ma voortdurend ontwyk het in drank, dwelms, seks, geld. Tot sy op die dag van haar man se vyftigste verjaarsdag besef dat daar te veel pointers is om die uitnodiging langer te ignoreer: Sy sal die kerkding probeer. En die Here praat met haar, reguit en duidelik. By Hom kan sy die swaar tas afgooi en die inhoud uitskud, kry sy die moed om alles uit die kas te laat kom wat haar lewe so moeilik gemaak het. Maar dis nie n quick fix nie, en die grootste toets le nog voor.

Customer ratings: 1 ratings

Outstanding 5 star seller Highly recommended Excellent transaction Pleasure buying from you
31 May 2023