Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kom duik saam in die dieptes en ontdek die geheime van 'n betowerende onderwater-wereld. Vind uit watter fantastiese seediere in 'n koraalrif woon trotseer die ysige waters van die poolstreke saam met ysbere en pikkewyne en kom van aangesig tot aangesig met vreesaanjaende haaie.
TITLE: Oseaan
AUTHOR: Jaco Jacobs
SKU: 9780799379242
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/09/2016
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 56
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 195 mm x 255 mm
WEIGHT: 500 gr