Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ossewa 1830 - 1840 Plakaat
Hierdie geskiedkundige plakaat beeld die meganiese anatomie uit van die Ossewaens waarmee die Voortrekkers destyds getrek het.See image below
Die Afdruk is A3 (29 X 42 cm) groot en pas in 'n standaarde A3 raam.
Ideale besprekings item vir jou kroeg of kantoor.
Posgelde RSA
Postnet: R120
Poskantoor: R75
Gepos in 'n geseelde buis.
Kontak my gerus vir meer informasie.