Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gratis POS aflewering in Suid Afrika
Hier volg 'n versameling van ou Afrikaanse boeke. Hul is in aanvaarbare toestand met verskeie oorspronge (biblioteke en privaat versamelings)
Boeke:
1. Wilde Harte deur Bennie Fritz 1969
2. Suster Suzanne deur Ela Spence 1973
3. Anika, Liefste Meisie deur Nelmari Kock 1978
4. Mirreberg en Wierookheuwel deur Jacobie Steyn 1985
5. Skynverlowing deur Margie Smuts 1966
6. Wie anders as jy? deur Ben Conradie 1951
7. Die eerste lewe van Colet deur Etienne le Roux 1955
8. Groter liefde as dit... deur P De Villiers 1947
9. Juwele in die Stof deur Engela Linde 1978