Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou Boland deur Recht Malan Verhaal uit die Boland Getekende kopie? EERSTE DRUK
Hierdie verhaal het in 1938 onder die titel “Boland” in Die Huisgenoot verskyn, en bevat talle name en plekke uit die geskiedenis van die Boland.
Nasionale Pers Beperk, 1939 EERSTE DRUK, 238p.
Handtekening “H. R. Malan “op titelblad. (Nie geverifieer)
Toestand: Hardeband, geen stofomslag, rugkant los en rakverslete en –merke. Ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutblad, inhoud skoon en stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R 48. (In S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.