Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1924 hardeband - geen stofomslag - 171 bladsye, die hardeband het merkies en is deur die vorige eienaar geplak aan die rugkant - sien foto onder, die hoekies is almal deurgeskaaf,naam en adres voor in boek, die naam kom ook verder is die boek voor, daar is roesvlekkies weens ouderdom op n paar bladsye in die boek, die teks is skoon en die binding goed- die boek wys dus sy ouderdom hou asb in gedagte dat die boek al oud is - geen oorsese versending