Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1903 weergawe van die bybel soos gebruik deur ons voor-ouers. Gedruk in Hollands in 1903 ongeveer 20 jaar voor die 1ste Afrikaanse bybel. Die bybel het 'n vingerindeks en algemene toestand is goed. Daar is inskrywings voor en 'n paar familie rekords agter. Sien fotos vir kondisie. Posgeld R 25.