This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren28281

Similar products

Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden
Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden Ou-Kaapse Meubels  Matilda Burden
Sold

Ou-Kaapse Meubels – Matilda Burden

Secondhand 1 was available
R485.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
660721362

2013 eerste uitgawe groot formaat hardeband met stofjas en 436 bladsye in mooi toestand.

n Nuwe boek oor Ou-Kaapse meubels is n kosbare aanwins vir meubelliefhebbers, kultuurhistorici, museumkundiges en sommer enigiemand wat hou van iets moois. Daar het meer as 25 jaar verloop sedert n boek met nuwe navorsing oor hierdie onderwerp verskyn het.

Ou-Kaapse Meubels Studies in style is die resultaat van jarelange diepgaande navorsing oor die onderwerp. Die inhoud word aangebied met n logiese, ordelike benadering wat die Ieser lei om self style te kan identifiseer en meubelstukke binne bepaalde stylperiodes te kan plaas. Die besonderse uitleg deur SUN MeDIA se bekwame kunstenaar maak dit n plesier om oop te maak en deur te blaai.

Die stylhistoriese benadering is n nuwe aanslag in die plaaslike literatuur oor antieke meubels. Boonop bied hierdie boek n uiteensetting van verskillende meubeltipes, die style wat aan die Kaap voorgekom het tot ongeveer 1900, en die verskillende vlakke van sofistikasie waarop meubels geskep is.

n Bondige agtergrond oor die herkoms van die style word ook verskaf, sodat Ou-Kaapse meubels in n breër konteks bestudeer kan word. Gedurende die navorsingsproses is meer as 17000 km oor Suid-Afrika gery, meer as 3500 meubels bestudeer, en ongeveer 1 700 gefotografeer, waarvan 1 220 in die boek opgeneem is.