Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Op hierdie blad bie die koper slegs op die ou SA vlag vir R300.00 (Kliek hier om te bie op Credo en vlag van Republiek fees viering)
Groot ou SA vlag - mates 120 breed by 190 lank. Uitstekende kondisie. Versending R20 in RSA. Sien ook Credo en vlag gebruik by Republiekfeesvieringe op fotos onderaan wat ook te koop is - credo en vlag van 10 jaar Republiek feesvieringe is R150 saam. Credo is ongeveer A3 grootte en mates van Vlag rebliekfeesvieringe is 45 cm breed by 173 cm lank