Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe lewende vertaling ; Oudio BYBEL 26 CD'S.
'N Woordelikse voorlesing van die Nuwe Testament uit die gewilde NUWE LEWENDE VERTALING
Stemkunstenaars; Lieb Bester,Petru Wessels, Carel Trichardt, Este Gelden huys en Rentia van der Bijl.
Digitale formaat verseker suiwer en helder klank.
26 CD's in 'n duursame luukseleer-houer.