Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oulap se Rooi: 32 Essays tot lof van blydskap, Ingelei deur Berta Smit.
In hierdie keur van 32 essays val die klem op die humoristiese - maar dan humor in die ruimste betekenis van die woord.
Hardeband boek met stofomslag.
Vorige eienaar se inskripsie voorin.
Tafelberg Uitgewers Beperk.
Eerste uitgawe, 1988.
172 bladsye.