Oupa en Ouma se Boererate Oupa en Ouma se Boererate Oupa en Ouma se Boererate
Oupa en Ouma se Boererate Oupa en Ouma se Boererate Oupa en Ouma se Boererate

Oupa en Ouma se Boererate

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
653634372

Tafelberg-uitgewers, 1979.  "Oupa en Ouma het vir alles en nog wat 'n raat. Hier volg 'n paar wat u in die boek sal aantref. As skerpioen jou steek en jy kan hom net daar vasdruk en eers sy angel afmaak, hom 'n sny onder die, maag gee en op die plek sit, sal die gif gou terugtrek en die brand bedaar. Maar as hy ontsnap, neem dan terpentyn, die wat jy in die apteek koop, en hou die plek daarin. As 'n mens tandpyn het en jy wil die tand nie uittrek nie, dan kan jy van die hand aan die kant wat jou tand seer is 3 naels afsny en van die gesonde kant se hand 5 afsny. Gee dit vir iemand wat nie weet watter tand seer is nie. Laat hy dit in 'n papier toedraai en onder die water in modder begrawe en jou tand word gesond. Hier is nou 'n ouë, ouë raat. As u in die veld stap met 'n he wige hoofpyn en u daar 'n wildetwaksboom sien, pluk die blare, pak die hoed se bol vol en sit dit op die kop, nie lank nie, dan sal die hoofpyn verdwyn. Julle zal mischien daar oor lag, maar dit is zeker en probeer dit. Neem een nuwe zijl garen wat een sakke mee toe werk. Bind hom 2 keer bo om die arm bokant die mussel en dra hom en jy sal nie weet wanneer die jig weg is nie. Dit is nie een grap nie."

Stofomslag het skade, boek self pragtig!

Please check my other listings as I gladly combine purchases made within 7 days:  items:https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01

 




Add to cart

Recently viewed

See more
Basic Set (270 Parts) (Eitech)(EIT00006)
New
R1,260.00
Bantu Holimisa, First Edition, & Thabo Mbeki,
Secondhand
R600.00
Table top Ironing Board
New
R213.00
The Green Years By A. J. Cronin
Secondhand
R280.00

Similar products

Nostradamus gister, vandag en more, deur Eben Meiring.
Secondhand
R80.00
Afrikaans Vader en Moeder Dedication Plaque Framed. 17.5cm x 12.5cm
Secondhand
R180.00
BARGAIN BREI MASJIENE MET BAIE SPAAR PARTE DUBBLE EN SINGLE ALS IN FOTO
Secondhand
R3,000.00
Antique E.N. Welch Queen Victoria Clock
Secondhand
R4,800.00