Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is in lig verslete, maar goeie toestand, en stewig gebind. Stofomslag ontbreek. Naaminskripsie en kleefbandmerke aan eerste blankos. Die blaaie en omslag is liggies vergeel; daar is ook 'n paar klein watervlekkies bo-aan die halftitel- en titelblad. Enkele ligte potloodaantekeninge deurgaans.
Uitgewer : Nasionale Boekhandel Bpk
13e Druk, 1964
Taal : Afrikaans
Hardeband : 216 bladsye
Afmetings : 185 x 125 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik