Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
twaalfde druk 1964 hardeband 216 bladsye. Hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
Die hardeband het verskeie merkies aan, klein wit stickertjie aan rugkant onder, sien asb foto van hoe dit voor in boek lyk, stempel agter in boek, die teks is skoon en die binding goed, ek sal dit beskryf as n goeie leeskopie en nie n kopie vir die boek versamelaar nie. Versending R25 in RSA