This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
clockmaniac47 1 × R265.00
6 Dec 08:58
Runner-up
candleman766 1 × R255.00
5 Dec 19:52

Similar products

Grahamstown a Tourist Guide
R50
Fishing in Africa: A guide to War and Corruption - Author: Andrew Buckoke
R60
R30 shipping
The tourist travel & field guide of the Serengeti -
R184
R30 shipping
Paths to Pubs, A Guide to Hikes and Pints in the Cape Peninsula - Burton, Tony
R160

OUT OF PRINT!! A Tourist Guide to the Anglo Boer War 1899 - 1901 - Compiled by Tony Westby-Nunn

1 was available / secondhand
R265.00 auction closed
Closed 6 Dec 10 16:01
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2871
Bob Shop ID
28755866

SIGNED BY THE AUTHOR, dated 2008, Klippe Rivier - A Tourist Guide to the Anglo Boer War 1899 - 1901comliped by Tony Westby-Nunn - 414pp, index, full-colour photographs.

"The war declared by the Boers on 11 October 1899 gave the British, in Kipling's famous phrase, 'no end of a lesson'. The British public expected it to be over by Christmas.

It proved to be....

the longest - two and three quarter years,

the costliest - over 200 millions pounds,

the bloodiest - at least 22 000 British, 26 000 Boer men, women & children and, 12 000 Native, Coloured & Indian lives lost,

 the most humiliating war for Britain between 1815 - 1914."  - Thomas Pakenham, The Boer War

 

GOEIE toergidse oor Suid-Afrika wat maklik ingepak en saamgedra kan word, is seldsaam. En gidse wat hul spesifiek toespits op die slagvelde en besienswaardighede wat regstreeks op die Anglo-Boereoorlog betrekking het, is nog skaarser. Daarom is A tourist guide to the Anglo Boer War 1899 1902 deur Tony Westby-Nunn 'n waardevolle aanwins vir die toerismebedryf én die boekery oor die ABO. Die skrywer het dit self uitgegee.

Westby-Nunn het nege maande lank deur die land gereis om sy inligting en foto's in te samel. Die 414 bladsye (glanspapier van 'n baie hoë gehalte met puik drukwerk) is propvol inligting oor die oorlogsgebeure, die plekke wat met die oorlog verband hou en wat vandag nog besoek kan word, asook die toerismeburo's, inligtingsentrums en gastehuise wat verblyf naby die besondere plekke verskaf en toergeriewe aanbied.

Maar die sagtebandboek is nie net 'n toergids nie. Dit is inderdaad 'n bondige ensiklopedie oor die oorlog. Sy versameling foto's uit die oorlogsdae is merkwaardig en baie daarvan is minder bekend. Dit is duidelik dat die skrywer geen moeite ontsien het om van sy boek iets besonders te maak nie.

Die werk is voorsien van 'n nuttige register van verblyfplekke op die belangrikste dorpe of in stede met besienswaardighede wat met die oorlog verband hou. Daar is selfs 'n afdeling oor aanbevole boeke oor die oorlog wat nou in die boekwinkels verkrygbaar is. Padkaarte en slagveldkaarte is plek-plek voorsien om slagveldtonele maklik te vind.

Westby-Nunn is 'n amateur-historikus van Muizenberg wat met sy publikasies oor die afgelope 15 jaar waardevolle steun aan die toerismebedryf gee. Een van sy bekendste werke is Portfolio of places. Hy rond tans 'n toerismegids oor die Anglo-Zoeloe-oorlog af, waarna boeke oor historiese geboue en nasionale gedenkwaardighede aan die beurt gaan kom. Al dié werke is op die toerismebedryf gemik.

 

Customer ratings: 1 ratings

Vriendeloke diens. Baie behulpsaam.
19 Dec 2010