Outopsie - Hestelle Van Staden

Secondhand
1 available
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615213473


Outopsie - Hestelle Van Staden

Bloed vertrel 'n Storie

Nie vir sensitiewe lesers nie

Aanbieder van die TV- Reeks OUTOPSIE

Hierdie boek is opgedra aan elke persoon op wie ek 'n outopsie uitgevoer het, en aan hul families. Ek hoop dat ek in die een of ander geringe mate gehelp het. 

Dr. Hestelle van Staden is 'n mediese dokter en forensiese patoloog. Sy sien daagliks die skadukant van die mens. Uit die meer as 7000 outopsies wat sy op hede behardtig het, is die meerderheid mense aan onnatuurlike oorsake dood. In hierdie boek werp sy lig op nege lykskouings watbhaar by bly. 

Van Staden deel die tragiese verhaal van baba Letitia Meyer, wie se ma volgehou het dat die kind bloot uit haar stootwaentjie geval het; die hoëprofielondersoek na die skietdood van die bekende reggae-ster Lucky Dube; en die outopsie van 'n jong vrou wie se dood medici laat kopkrap het. 

Outopsie bied 'n nugter blik op die lewe van 'n forensiese pataloog in Suid-Afrika en die uitdagings wat met hierdie spesilisveld gepaard gaan. 

"'n Boeiende boek wat die onbesonge helde, wat noodsaaklik is om misdadigers vas te trek, vier." 

- Lt. Kol. Mike van Aardt.


Toestand:- Soos nuut.


More from this seller

View all
R30 shipping
KEEPING THE CUTTING EDGE - SETTING AND SHARPENING HAND AND POWE SAWS - Harold H. PAYSONR
R150
R30 shipping
DO-IT-YOURSELF - DESINGNER FURNITURE - Richard ENTWISTLE
R150
R30 shipping
HOUTSNYWERK - A.J. LUBBE
R100
R30 shipping
Record Circular Compass Plane No 0200
R900
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die Kweek van Veldblomme
R200
R30 shipping
Field Guide to Trees of Southern Africa - Braam Van Wyk, Piet Van Wyk
R550
R30 shipping
KAROO VELDBLOMGIDS VAN SUID AFRIKA 6 DAVID SHEARING Illustrasies KATRYN van HEERDEN
R490
Roofvoels van Suider Afrika
R95