Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
SKAARS. Omgewerkte sketse van die reisigers Thunberg, Sparrman, Le Vaillant, Lichtenstein, Borcherds, Moffat. Uitgegee deur Maskew Miller. Ongedateer. Vyfde Druk. 178 bladsye. Die boek is intern mooi. Die omslag toon tekens van gebruik. Klein watermerk aan bokant. Posgeld na enige plek in SA is R20