Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Elsa Drotsky
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
Karena Joubert en Robert Wiley is twee mense met ver verwyderde verwagtinge van die lewe, maar in 'n tussenspel van enkele weke raak hul lewens verstrengel. Hoe meer struikelblokke in hul pad gewerp word, hoe hoër brand die vlam van die onpraktiese liefde tussen die boer en die konsertpianiste.
Albei leer die betekenis van vertwyfeling ken. In Londen wens Karena dat die herinneringe aan Robert en sy plaas moet wegsterf soos die ouverture wanneer die gordyn oopskuif vir die volgende bedryf. Maar as dit sou gebeur, sou die lewe vir hulle twee geen sin meer hê nie.
Ouverture, debuutroman van Elsa Drotsky, is 'n aangrypende verhaal van die liefde van twee onpaar mense wat roep om vervulling.