Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In 1973 verskyn Plaston: DNS-kind, wat die verhaal vertel van ’n seun wat chemies geskep is en dan na ’n klein dorpie geneem word. Robert Young verwerk ook hierdie drama vir die radio en in 1994 ontvang hy ’n Artes as beste regisseur. Dit is in 1993 uitgesaai.
Tafelberg Eerste druk 1973 hardeband, goed gebind, wit bladsye, 57 bladsye, paar sagte potloodnotas in boekie.