Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
P.S. de Jongh, Die Lewe van Erasmus Smit
HAUM, 1977. Hardeband met stofjas, 272 bladsye, illustrasies, indeks.
Boek in goeie antikwariese toestand met rakverwering en naam in pen op eerste binneblad. Stofjas is goed met 'n paar klein skeurtjies en verwering langs die kante en 'n vlek onderaan, hoofsaaklik aan die binnekant.