Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Groen linneband met die titel in swart op voorkant en rugkant. 160 bladsye. 'n Foto van Luitenant Lombaard as frontstuk. Naam in ink voorin.
Inhoud: Beleg van Mafeking, Brandfort, Sandrivier, Vetrivier, Retiefsnek, Kommandonek na Nelspruit, geveg op Rooibult, Dewetsdorp verower, Sprinkaannek, Rapportryers, by Generaal Smuts, Generaal De la Rey en Lord Methuen.
Hierdie kopie in goeie tweedehandse toestand. Geen datum van uitgawe of plek word vermeld nie.
Lombard was lank in diens van die Rhodesia Spoorwegmaatskappy en het eers in gevorderde ouderdom hierdie boek se skryfwerk voltooi. Hy het vanaf die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gebeure geboekstaaf.