Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Naas ons verhouding met God is ons verhouding met ons familielede sekerlik die heel belangrikste in die lewe. Pa & Seun behandel die verhouding tussen 'n pa en 'n seun en hoe die voorbeeld van 'n Godvresende pa, 'n seun kan voorberei vir die lewe. Hierdie inspirerende boek is propvol waarhede en wyshede wat elke man op sy lewenspad kan gebruik.