| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
1983. Hardeband met stofomslag, 124 bladsye. Goeie toestand, stewig gebind en netjies binne-in. Klein skeurtjie aan bo-kant van omslag, stofomslag het ook skaafmerke. Komplimenter kaartjie van Paarlse Rugby-Voetbalklub voor-in geplak.



