Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Splinternuwe kopie. Ongelees. 1ste Uitgawe. Die 300-jarige geskiedenis van die Paarl-Vallei word treffend uitgebeeld in woord en met foto's van vervloë dae. 'n Moet vir die navorser, burgers van die Paarl, vorige burgers van die Paarl, toekomstige burgers van die Paarl, toekomstige besoekers aan die Paarl en diegene wat hou van die geskiedenis van ons dorpe. Postage R45.00
Gaan kyk ook na my ander boeke. As ek aandui dat 'n boek nuut is, dan is dit nuut.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa
paarl toerisme drakenstein hugenote cronje de villiers paarlberg bergrivier reis travel