Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die drinkers by Jake's Place sit om die rand van die kroegtoonbank soos hulle meesal aan die rand van die lewe self bestaan. Hulle, soos die ander mense in die verhale, reik na verbode of verbeelde vrugter, na vervoering of bloot verandering. Seuns soek aanvaarind by hul portuurs. Mans soek die ontwykende verlossing waarvan vroens die sleutel hou. Vroue soek iets heels in die wereld wat mans na hul eue beeld gemaak is