This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
Tema en Tegniek, Aspekte van d visuele en ouditiewe letterkundige media - P.J. du Toit & A. Kloppers
R150
Man op Nebo: Die verhaal van S.J. du Toit deur Mione du Toit
R60
R30 shipping
50% OFF
Stylboek, Riglyne Vir Paslik Skryf - Pieter Andries Du Toit, Wanda Smith-Mller
R320 R640
Bybel Skepping Evolusie - S duToit
R65

Padlangs na Londen - Andri en Rian Du Toit

Secondhand
R65.00
Closed 4 Nov 19 08:14
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT0251
Bob Shop ID
438602736

 Padlangs na Londen - Andri en Rian Du Toit - Naledi - 2010 - Sagteband sooos nuut.

Padlangs tot in Londen is ¿ reisjoernaal wat deur Andri en Rian du Toit geboekstaaf is oor ¿ reis met hulle Land Cruiser wat vanaf die mees suidelike punt in Afrika, Kaap Agulhas, tot die mees noordelike punt, Cap Blanc, gestrek het. Daarvandaan is hulle met ¿ veerboot oor na Italië, toe deur Europa en met die Eurotonnel na Brittanje waar die reis afgesluit is.

Wat hierdie toer anders as gewone toere maak, is dat hulle dit op hulle eie aangepak het en hulle twee kinders onder tien jaar saamgeneem het. Ondanks vrees vir siektes soos malaria en bilharzia vir hulle twee jong kinders was daar deur die hele toer van 162 dae en 30 000 kilometer net twee pap bande gekry en geen siektes nie!

Padlangs tot in Londen is ¿ handboek vir mense wat beplan om dieselfde toer te onderneem dit is propvol inligting: verblyfplekke, roetes, slaggate (denkbeeldig en eg), wisselkoerse, hoe belangrik die Carnet de Passage is, wat om te doen om nie omkoopgeld te betaal nie en vele meer.

Dit is nie net ¿ goedgedokumenteerde reisjoernaal hierdie nie, dit is onderhoudende leesstof, en as dit die leser nie inspireer om dieselfde roete aan te pak nie, dan is dit ¿ lippe aflek-boek vir die stoelpatat wat in die gees saamtoer.

Rian du Toit het aan Paul Roos-gimnasium, Stellenbosch gematrikuleer. Daarna verwerf hy die grade BCom LLB aan die Universiteit van Stellenbosch. Tans praktiseer hy in sy eie firma as prokureur by Du Toit Strömbeck Inc. Ná hulle SA2UK-reis het hy DTS geopen.Andri du Toit het aan Welkom-gimnasium, Welkom gematrikuleer.

Daarna verwerf sy die BComm Bestuursrekeningkunde-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy werk tans as praktykbestuurder by DTS en bestuur ook hulle eie eiendomsportefeulje.Hulle twee seuns wat saam gereis het, is Arno, graad 7, en Merwie, graad 4, wat albei leerders by die Grey Junior Skool is.