This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Op `n storm van drome deur A. du Toit(republiek Stellaland en Goosen)
R85.00
Bybel Skepping Evolusie - S duToit
R65.00
67% OFF
Kortbegrip van die Theron-Verslag - Erika Theron en J.B.Du Toit
R70.00 R210.00
Skoppelmaaijare - Esje du Toit
R189.00
Padlangs na Londen - Andri en Rian du Toit
Sold

Padlangs na Londen - Andri en Rian du Toit

1 was available / secondhand
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9028
Bob Shop ID
475793922

 Padlangs na Londen - Andri en Rian du Toit - 2010 - Naled - Sagteband in mooi toestand.

Padlangs tot in Londen is 'n reisjoernaal wat deur Andri en Rian du Toit geboekstaaf is oor 'n reis met hulle Land Cruiser wat vanaf die mees suidelike punt in Afrika, Kaap Agulhas, tot die mees noordelike punt, Cap Blanc, gestrek het. Daarvandaan is hulle met 'n veerboot oor na Italie, toe deur Europa en met die Eurotonnel na Brittanje waar die reis afgesluit is. Wat hierdie toer anders as gewone toere maak, is dat hulle dit op hulle eie aangepak het en hulle twee kinders onder tien jaar saamgeneem het. Ondanks vrees vir siektes soos malaria en bilharzia vir hulle twee jong kinders was daar deur die hele toer van 162 dae en 30 000 kilometer net twee pap bande gekry en geen siektes nie! Padlangs tot in Londen is ? handboek vir mense wat beplan om dieselfde toer te onderneem - dit is propvol inligting: verblyfplekke, roetes, slaggate (denkbeeldig en eg), wisselkoerse, hoe belangrik die Carnet de Passage is, wat om te doen om nie omkoopgeld te betaal nie en vele meer. Dit is nie net ? goedgedokumenteerde reisjoernaal hierdie nie, dit is onderhoudende leesstof, en as dit die leser nie inspireer om dieselfde roete aan te pak nie, dan is dit ? lippe aflek-boek vir die stoelpatat wat in die gees saamtoer.

Recently viewed

See more
Nipple Brass 3/8 X3/8 M/M
R40.24
42% OFF
The World Stormrider Guide - Antony 'Yep'. Colas,Bruce Sutherland
R190.00 R330.00
Pair of collectible Nazareth ashtrays
R60.00 No bids
Quilting Sewing Patchwork Foot Aligned Ruler Grid Cutting Tailor Craft Scale
R461.00