R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Condition : Very good with slight chafe marks on cover
Description : Hard cover no dust sleeve
"Arthur Hailey het dit reggekry met Airport. Nou doen meneer Visser dieselfde met Paniekvlug. Hier is ‘n verhaal so vol spanning dat mens jou naels behoorlik wegkou en die boek nie kan neersit voor jy die spannende slot bereik nie.
Werner Bunge is ‘n Oos-Duitse wetenskaplike wat daarin slaag om met sy gesin uit Oos-Duitsland te ontsnap. Maar sy vrou en dogter word deur die kommuniste opgespoor en teruggeneem en daar word dwang op hom uitgeoefen om terug te keer en sy geheime nuwe plofstof aan hulle uit lewer.
Maar Bunge sien nie kans daarvoor nie en hy wyk uit Suid-Afrika toe waar hy ‘n ander plan beraam om sy gesin met hom te herenig. Hy kaap ‘n vliegtuig met die hulp van Hank Greene, ‘n misdadiger. Alles begin goed afloop en dit lyk net asof Bunge se wense geëerbiedig gaan word toe Hank Greene oorneem. En Greene is nie Bunge nie. Hy is ‘n sadis wat daarop ingestel is om mense seer te maak en hy wil net geld uit die transaksie maak.
Paniekvlug speel hoofsaaklik in die Boeing af en is gewis een van die spannendste verhale wat nog in Afrikaans geskryf is."