| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Papawers vertel die aangrypende verhaal van die verhouding van 'n vrou met haar stiefseun wat aan skisofrenie ly. Sy begin 'n gesprek met hom in die hoop om hom en sy siekte te leer begryp maar haar konfrontasie met die skimme in die seun se kop bring meer vrae as antwoorde.
TITLE: PAPAWERS
AUTHOR: VANDERVEKEN,I
SKU: 9780799346619
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/05/2010
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New