Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Papawers vertel die aangrypende verhaal van die verhouding van 'n vrou met haar stiefseun wat aan skisofrenie ly. Sy begin 'n gesprek met hom in die hoop om hom en sy siekte te leer begryp, maar haar konfrontasie met die skimme in die seun se kop bring meer vrae as antwoorde. Uiteindelik verloor hy beheer en dobber hy al verder weg, terwyl sy twee ouerpare magteloos toekyk.
Paperback. Afrikaans. LAPA. 2010. Good Condition.