This auction has closed with no winners.

Similar products

Free shipping
WW2 RAF and UDF Pilots Silk Escape Map Grid K2/K1 North Africa & K1/K2 Cyrenaica
Secondhand
R3,450.00
SAAF MIRAGE F1AZ - Limited Edition Art Print
New
R290.00
Unique WW1 personalised Cape Corps 1918 trench art on Italian 65/17 mountain gun shell
Secondhand
R450.00
1st Senior Enlisted Advisor William J Gainey Challenge Coin
Secondhand
R2,500.00
PARATROOPERS : TANNIE MOSSIE SE 1c BYBEL
Closed

PARATROOPERS : TANNIE MOSSIE SE 1c BYBEL

Secondhand 1 was available
R100.00 minimum increment
R1,450.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BOOKS
Bob Shop ID
169599939

TANNIE MOSSIE SE 1c BYBELTJIE

!!!!  'n Baie, baie skaars en spesiale stukkie geskiedenis - vir die ernstige versamelaar  !!!!!


Die "Tannie Mossie se 1c Bybyel" is 'n oorspronklike Nuwe Testament Bybeltje (Gideons Bybel),
geteken deur Tannie Mossie. By die bybeltjie is ingesluit (soos oorspronklik gegee) 'n plek houer met
Matt 10 : 29,31

Die wat daar was - sal die verhaal ken .....

Hiermee 'n uittreksel van een van Tannie Mossie (Mej Johan Abrams) se forums :

"Mossie munte is in die Tweede Wêreld oorlog deur Suid-Afrikaanse ouers aan hul vegtende soldate seuns gegee om hulle aan hul waarde te herinner. Mej Joan Abrahams van Bloemfontein, of soos sy ook bekend staan - Tannie Mossie, het die tradisie voortgesit deuraan derduisende soldate met hul vertrek na die grens oorlog half-en een sent munte te gee.
Die valskerm soldate wat hul opleiding in Bloemfontein ontvang het, het gewoonlik half sente ontvang met die boodskap dat wanneer hulle uit die lug val soos ‘n mossie, is daar ‘n God wat van hulle weet en hulle sal beskerm.

Mej. Abrahams vertel sy het in die vroeë jare tagtig swem en duik in die Life Clinic in Brandon, Florida afgerig waar beseerdes en verminktes van die Viëtnam-oorlog behandel is.
In dié tyd het sy na Suid-Afrika teruggekeer om weer mossie munte aan vertrekkende soldate te gee.
Die Amerikaanse soldate in die kliniek was verbaas omdat sy soveel moeite doen om sulke nederige muntstukkies uit te deel.
Sy het hulle toe die oorsprong van die munte vertel en hulle was so aangedaan dat Dr. Bob Greenwell - die hoof van die kliniek - versoek het dat sy soldaat pasiënte ook van die munte moet kry.

‘n Spesiale parade is in Macdill gehou en die sowat 40 ontroerde Amerikaanse soldate het ook elkeen mossie munte gekry.
Vyf van die soldate was verlamde valskerm soldate wie se rue in Viёtnam gebreek is.
Terug in Suid-Afrika het sy op ‘n dag ‘n pakkie van President Ronald Reagan gekry met vyf halfsente wat uitgekerf en op fluweel gemonteer en geraam is.
Daarby was ‘n briefie van die president waarin hy haar vir haar bedagsaamheid bedank.

GRATIS POSGELD (GEREGISTREERDE PAKKIE MET VERSEKERING - SAPO)