This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Waveren25457

Similar products

69% OFF
Die Na-Dood (Afrikaans) | Breyten Breytenbach
R87 R285
Oorblyfsel/Voice Over, Breyten Breytenbach [in Eng and Afr]
R75
Versamelde ballades deur ID du Plessis
R40
R30 shipping
Breyten Breytenbach, A Monologue in Two Voices | Sandra Saayman
R155

Parool / Parole: Versamelde Toesprake/Collected Speeches - Breyten Breytenbach

New
R215.00
Closed 20 Jun 24 11:46
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
615776009

2015 eerste uitgawe hardeband met stofjas en 212 bladsye nuut en ongelees.

Parool / Parole is n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van n apartheid-polisiestaat. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan vergeet? Die onlangse huldeblyk by André P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se verbintenis tot sy ambag, en hoe n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwêreld van n grensverskuiwende woordkunstenaar

More from this seller

View all
Rooi Jan 1 - Skrik van die wildernis - Casper H Marais
R85
R30 shipping
The Treasured Writings of Kahlil Gibran
R145
R30 shipping
Ruiter In Swart / Kid Die Swerwer nommer 82 fotoboek foto boek picture book
R150
Taal en taalverskynsels - Scholtz
R35