Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek is in uitstekende toestand. Die stofomslag is baie liggies vergeel, en het 'n klein skeurtjie aan die onderkant agter, omtrent 8 mm van die rug af.
Uitgewer : Tafelberg
1e Uitgawe, 2e Druk, 1979
Taal : Afrikaans
Hardeband : 91 bladsye
Afmetings : 220 x 140 x 15 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.25 kg
Toestand: Gebruik