| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Angus Buchan moedig pa's in Pa's & Seuns aan om die ver-houding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koes-ter. Die boek moedig terself-dertyd ook seuns aan om hul ver-houding met hul-le pa te koester en so een van die belangrikste gesins-bande te ver-sterk.
Temas wat in Pa's & Seuns be-spreek word, sluit in: 'n pa se aanvaarding, rol-modelle, genade en respek, nederigheid teen-oor hoogmoed, op- of-fering, wat maak iemand 'n pa en onversetli-ke liefde.
Pa's & Seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil h hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal h.
| Summary | Pa's en seuns uit die pen van bekende skrywer en evangelis Angus Buchan moedig pa's aan om die ver-houding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester... |
| Author | Angus Buchan |
| Publisher | Christian Art Publishers |
| Release date | 20150302 |
| Pages | 196 |
| ISBN | 1-4316-1234-0 |
| ISBN 13 | 978-1-4316-1234-5 |