Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Signed by Paul Rothman. Secondhand; see pics of spine and cover for condition. Strauss, J. Truter, C. Rotham, P. Hardcover with dust jacket. Afrikaans. First edition. Umtanezulu, 2004. 303pp. Pasella Kook 2 bevat meer as 200 resepte van Suid-Afrika se topsjefs en koskenners. Dit is boek 2 van 2 wat deur die gewilde televisieleefstyl-program Pasella saamgestel is. Die SABC2-program gaan weekliks uit en is verweef om 'n tema terwyl daar land en sand gekuier en gekook word. Nes die program is die boeke in temas opgedeel sodat die gebruiker telkens deur nuwe, opwindende werelde bekoor word. Met Pasella Kook 1 en wink Pasella jou kombuis toe vir kook en baksessies wat jou familie en vriende se harte ewig warm sal maak.