Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Pastorale Sensitiwiteit
Sub Title:
Author: W.J.De Klerk
Publisher:
Year:
ISBN: 628007221
Summary: Ds. Willem Johannes de Klerk (Burgersdorp, 23 Oktober 1875 - Primrose-Oos, Germiston, 21 September 1943) was 'n Gereformeerde predikant en opvoedkundige, die vader van oudmin. Jan de Klerk en die grootvader van oudpres. F.W. de Klerk en die predikant, koerantredakteur en politieke raadgewer dr. Willem de Klerk, asook die skoonvader van adv. J.G. Strijdom (Susan Strijdom was ds. De Klerk se dogter), 'n gewese eerste minister van Suid-Afrika. Hy word beskryf as 'n vurige Afrikaner. Hy was van 1919 tot 1927 die eerste registrateur van die Potchefstroomse Universiteitskollege en het 'n prominente rol in die totstandkoming en opbou daarvan gespeel.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.