Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Goeie toestand.
2010 Sagteband.
"Dulcie-Anne Douglas is 'n miljoener - op skrif....Twee jaar gelede is haar man oorlede in 'n fratsongeluk, en toe
die kompensasie uitbetaal is, het sy in 'n japtrap vir haar en die kinders 'n smart huis in die ordentlike woonbuurt
van Roxy gekoop. Weg van Gumaville se arm bure en vuil brakke. Maar ...
'n Skreeusnaakse, eg satiriese roman."