R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Wanneer Tertius de Klerk se nag van skande op die lappe kom, moet hy vlug: Weg van die drukkende universiteitsdorp waar hy geskiedenis aan verveelde studente doseer; weg van sy loopbaan wat bly taan; weg van sy vrou Alta wat hom gaan verbrysel as sy hom in die hande kry.Hy kies die hasepad Patagonie toe - nes sy oupagrootjie Basjan jare tevore. Hierdie dorre streek aan die suidelikste punt van Suid-Amerika het vir Basjan en honderde boere soos hy na die Boereoorlog uitkoms gebied. Dit is hier waar Basjan na sy omswerwinge in die vreemde land 'n plaas kon vestig.Maar die geskiedenis herhaal homself: Tertius raak nie sラ maklik van sy vurige vrou ontslae nie. Alta sit haar lamsakkige man agterna, nes Salome - Tertius se oumagrootjie - met Basjan gemaak het. Per skip en op die rug van 'n muil deur die woestyn kon Salome al hoe nader kom aan die man waarmee sy uiteindelik sou trou.Met 'n skeut avontuur en empatie en so wyd soos die landskap van Patagonie ontvou Maya Fowler se roman in vier stemme in 'n hinterland waar Afrikaans tot vandag toe steeds gepraat word. Patagonia, a fugue - Maya Fowler. Umuzi 2018. ISBN 9781415209257