Patrisiers and Prinse - Die Europese Samelewing en Stigting van Kolonie aan Die Kaap, 1619-1715

Patrisiers and Prinse - Die Europese Samelewing en Stigting van Kolonie aan Die Kaap, 1619-1715

1 available / new
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R345.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
644099286

Hierdie boek van Karel Schoeman verskyn 2008. Hardeband met stofjas en 436 bladsye splinternuut.

Patrisiers & prinse is die eerste deel van 'n vyfdelige reeks oor vroee blanke vestiging aan die Kaap. In die deel beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wreld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het. Hierdie wereld vorm die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by Kaap die Goeie Hoop sou stig. In die eerste twee hoofstukke en in hoofstuk 4 word die opkoms en hoogbloei van die Nederlandse Republiek bespreek. Die Frankryk van Lodewyk XIV kry in hoofstuk 3 aandag, met klem op die toenemende oorheersing van Europa deur die Franse kultuur. Besonder boeiend is die dele wat gewy word aan die opkoms van die hoe burgerstand in Nederland en die versamelaarsdrif wat deur die stand se welvaart en die kontak met Nederland se kolonies moontlik gemaak is. In die laaste twee hoofstukke wys Schoeman daarop dat Europa in die sewentiende eeu nog besonder naby aan die Middeleeue gestaan het en bespreek hy die soms skokkend primitiewe lewenswyse wat maar geleidelik nader aan die moderne beweeg het.

Add to cart

Recently viewed

See more
9% OFF
KYB Rear Shock Absorber For RENAULT TRAFIC III (FG_) 1.6 dCi 120 (FGMK) 2015-
R2,039.00 R2,239.00
Prime Cuts From Funky Breaks to Funky House : CD
R180.00 No bids
45% OFF
1Pc Black For iPhone 16 Pro Graffiti Sheep Phone Case
R173.00 R314.00
The Hit Story of British Pop : Volume 5 (CD FOR SALE)
R189.00 No bids

Similar products

Swanesang - Die Einde Van Die Kompanjies Tyd Aan Die Kaap, 1771-1795 - Karel Schoeman
R365.00
Portugese Ontdekkers om die Kaap: Die Europese Aanraking met Suideli - De Kock, W. J.
R370.00
Die Wynstreke van die Kaap
R40.00
GETEKEN: Twee Lourens Families aan die Kaap, na die Overberg en verder
R420.00