Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Patrys is 'n jeugverhaal en in die hoofrol is Patrys, in die wêreldjie van Pietersville. |
Jaar | 1949 (17de Druk) |
Uitgewer | Van Schaik |
Bladsye | 226 |
Toestand | Goed. Hardeband, grys linne, geen stofomslag, ouderdomsvergeling, geringe rakslytasie, naam van vorige eieneaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.