| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Een van die nou skaars jeug tydskrifte wat destyds in Afrikaans verskyn het.
Vertel ondermeer die verhaal van Keir Taylor van die Selous Scouts; Kollig op Tobie Cronje toe hy nog jonk en nuut op die toneel was; Fotos van die Springbokspan van 1980; en raad aan tieners