Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Een van die nou skaars jeug tydskrifte wat destyds in Afrikaans verskyn het. Van die bladsye soos kaart van Afrika en kompetisies is weg. Het 'n storie in Afrikaans oor Jet Jungle met illustrasies in.