Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarvan beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg. En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie.
Terselfdertyd lei die enigste werkilke leuen wat sy nog óóit vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.