Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid is Paul eensaam. Op n dag gaan stap hy in die reen en kom op n klein hondjie af wat verdwaal is. Hy soek die eienaar van die hondjie maar kry niemand en besluit om Vlekkie huis toe te vat.
TITLE: Paul en Vlekkie
AUTHOR: Claire Friedman
SKU: 9781485307754
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/06/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 260 mm x 260 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr