| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die buitekant vd boek is in redelike toestand (gehawend met rakverweer en 'n Dewey kode op die rugkant) - kyk asb na die scan. Binnekant is egter nog baie goed.
Die boek handel oor die belangriker deel van Kruger se lewe (die 2 Boere-oorloe).
