R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband. Die binding is goed. Uitgegee in 1925 deur J. L. van Schaik Bepk, Uitgewers, Pretoria met 241 bladsye. Die boek is uitgegee in opdrag van die SA Akademie vir Taal, Lettere en kuns. Grys buiteblaaie, rakskaafmerke, slytasie by bo- en onderkant van rug. Paar klein vlekke op voorblad. Die binding is sigbaar tussen die fotoblad en die titelblad, ook tussen bladsye 32 en 33 en tussen die laaste bladsye en die skutblad. Die blaaie verbruin effens in die boek van 99 jaar oud. Enkele s/w foto's. Die boek behandel in breë trekke die lewensverhaal van die geëerde staatsman. Geen oorsese versending.