R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
"Die herdenking van Paul Kruger se honderdste geboortedag in 1925 het aanleiding gegee tot hernude belangstelling in die lewe van die groot staatsman. Sy Gedenkschriften, soos gedikteer aan Bredell en Grobler en bewerk deur Frederik Rompel, het in 1902 verskyn. Die Suid-Afrikaanse Akademie het egter gevoel dat daar behoefte bestaan aan 'n populre volksboek in Afrikaans en di taak opgedra aan La Grange Lombard."
Prys: R450.00
Uitgawe: Eerste uitgawe
Uitgegee: 1925
Uitgewers: J.L. Van Schaik
Kondisie: Hardeband in 'n gemiddelde toestand met vlekke en skaafmerke om die rande. Prysuitdeling-plakker aan die binnekant van die omslag. Bladsye verbruin a.g.v ouderdom, andersins in 'n goeie toestand - skoon en stewig gebind.