Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
BESKRYWING | 'n Koper muurbehangsel van Paul Kruger (President van die Zuid - Afrikaansche Republiek). Gegiet uit spelter en koper bedek. Die relief is gemonteer op 'n agtergrond van 'n geelkleurige hout en die hele muurbehangsel se afmetings is 30 x 22 cm. U kan die item wat hier opgeveil word op die afbeelding bo sien. Nog 'n paar afbeeldings, om die item nader te beskryf, verskyn onder. As u onseker is oor enigiets vra asb 'n vraag, |
TOESTAND | Die koper gietsel gedeelte van die muurbehangsel is in baie goeie toestand. Die hout agtergrond het 'n krakie aan die bokant en 'n tjip op die linker boonste hoek wat in 'n afbeelding hieronder gewys word. |
Hierdie muurbehangsel maak deel uit van 'n stel muurbehangsels van Suid - Afrikaanse Eerste Ministers en Presidente wat kort na die dood van Dr Hendrik Verwoerd in 1966 verskyn het. Ek het ook die van Dr Verwoerd, Adv Hans Strijdom en Dr D F Malan te koop op hierdie veiling. Kyk asb ook na hulle. |
Die Agterkant
R55 NA ENIGE BESTEMMING IN SUID AFRIKA PER PAKKETPOS. DIE ITEM KAN OOK PER DEUR TOT DEUR KOERIER GESTUUR WORD NA DIE MEESTE STEDELIKE GEBIEDE IN SUID AFRIKA TEEN 'n BAIE REDELIKE KOSTE.
I HAVE LISTED SEVERAL INTERESTING ITEMS ON THIS AUCTION. ITEMS ARE COMBINED FOR SHIPPING & IT COSTS MUCH LESS PER ITEM TO SHIP MORE THAN ONE. CLICK ON THE BID OR BUY ICON BELOW IF YOU WANT TO SEE THEM. |
|