| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die prins van Suid Afrikaanse politiek, die grootse parlementarier van sy tyd het hulle hom genoem. Paul Olivier Sauer, Minister, politieke strateeg, verfynde heer, wynboer, groot Afrikaner, gevatte spreker, demokraat, een van die grondleggers van ons verhoudingspolitiek.
TITLE: PAUL SAUER
AUTHOR: DEVILLIERS
SKU: 9780624010432.TU
PUBLISHER: Tafelberg Uitgewers
DATE PUBLISHED: 1977
BINDING: Hardeband Boek (Hardcover Book)
DIMENSIONS: 14 x 22 x 1.5 cm
CONDITION: Second hand